Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.
Opwindende Gebeure
Ons Belofte
JESAJA 43:19 (NV) “Kyk, ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al sien kom; Ek maak in die woestyn ‘n pad, Ek laat in die droë wêreld riviere ontspring.”
Verlossing word bevestig. Ek glo ons gaan fisies sien hoe dat die Here riviere laat ontspring in die droë wêreld. Soos ons dit fisies gaan sien en ervaar sal ons dit ook geestelik ervaar.
Met liefde in Christus
PASTOOR DION
Ondersteun ons Besighede
Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.