|
|
 |
|
Leef jou roeping in God se Koningkryk!
 |
|
Selbediening
Ons het 'n wonderlike selbediening. 'n Groot hoeveelheid lidmate kom in die week by huise bymekaar om saam die Woord te oordink, die Here te aanbid en mekaar te ondersteun.
Lees meer hiervan |
|
 |
|
Sending
PE Noord VEK het die voorreg om ook op 'n tasbare manier betrokke te kan wees by ons Judea, Samaria en die uiterste van die aarde.
Lees meer hiervan |
|
 |
|