Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

 

“Laat  ál die KINDERTJIES na MY toe kom, moet hulle nie keer nie, want die Koninkryk van GOD behoort aan sulkes soos hulle.”
MARKUS 10:14

Ja, die Kinderbediening spog met ‘n nuwe naam!  Elke deel van ‘n jigsaw puzzle is belangrik anders sal die prentjie nie voltooi wees nie, so ook is ons kinders vir ons baie belangrik en nog meer belangriker in Jesus se oë.

In die laaste kwartaal, soos gewoonlik, is daar baie opwinding. Vir die kinders is dit ‘n kwartaal van pret, plesier, speletjies, liedjies sing, geskenkies, uitstappies, ensovoorts. Elke kind sien uit na dié opwindende kwartaal van die jaar. Dus nooi ons u, kom geniet die laaste kwartaal saam met ons.

Baie Dankie                                    

Groete in ONS JESUS CHRISTUS