Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Leef jou roeping in God se Koningkryk!
 

Selbediening

Ons het 'n wonderlike selbediening. 'n Groot hoeveelheid lidmate kom in die week by huise bymekaar om saam die Woord te oordink, die Here te aanbid en mekaar te ondersteun. Dit is ook die geleentheid vir nuwe lidmate en bekeerlinge om die gemeentelede te leer ken en in die kleiner groepe saam te aanbid.

Kom besoek ons gerus en word deel van hierdie gemeenskap van die gelowiges. Daar word byeenkomste reg oor die stad gehou. Kyk gerus waar die naaste een aan jou huis is en kontak die betrokke selleier.

Ons sien uit om jou daar te sien.

Selleiers              

Stella & Dennis Fourie 073 4492 312 Algoa Park
Jaco & Suzaan Smit 082 8013 777 / 041 368 1777 Lovemore Heights
Braam & René Tait 083 6513 728 / Cotswold/Westering
Wayne & Junetta Pieterse 079 8924 704 / Humerail
Dawie Wolmarans 082 8491 012 JEUG (VEK PE Noord)
Renier Strydom 073 0825 134 / JEUG (VEK PE Noord)
Cindy Nel 072 5867 655 / 041 453 9387 JEUG (VEK PE Noord)
Anne-Maré Ferreira / 041 453 1901 Kleuterskool (by die Kerk)
Roy en Adri van der Merwe 082 4982 868 / Kabega Park
Anne-Maré Ferreira & Eddie Marais 074 8537568 / 083 2328436 Algoa Park
Alwina Bezuidenhout 083 2276 518 / 041 484 7705 Ferguson
Jacques & Marlene Senekal 082 4960 942 / 041 453 0765 Sidwell
Gregory & Sylvia Rockman 041 453 0217 Sidwell
Gawie & Cornelia Seaman 082 3965 104 / 041 453 9387 Sidwell
Daphné & James van Rensburg 083 6658 926 / 041 484 6181 Sydenham
Meryll van der Merwe / 041 453 1901 Susters (by die Kerk – 10h00 – Woens)
Pastoor Dion / 041 453 1901 Onderwys (by die Kerk – 13h00 – Dins)
Christo & Magda Bosch 082 5723 506 / 041 379 2375 Sherwood
Cassie van der Bank 0834913084 Blouwaterbaai (Zephyrstraat 24)
Willie & Michelle v.d. Westhuizen 082 8240800 / 041-371 4739 Rowallen Park
Elmo Steyn 074 8922200 Shepherds Field