Dit is baie belangrik dat elke gemeentelid toegerus word vir sy dienswerk. Ons het gereelde toerustings kursusse wat aangebied word. Ons poog ook om gereeld reekse by ons huisselle aan te bied.
Die volgende kursusse word gereeld aangebied:
E-Kursusse
E1 Kursus: Toerusting vir nuwe lidmate.
E2 Kursus: Geestelike oorwinning.
E3 Kursus: Die drie kleure van bediening.
E4 Kursus: Evangelisasie - Toerusting vir selleiers.