Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Ons Eredienste

 

 

Word deel van PE Noord

Hoe?

Kom besoek ons by Suttonweg 25, Sidwel. Word deel van 'n wonderlike familie in Christus.

Vir meer inligting, kontak gerus Pastoor Dion of ons Kerkkantoor. Hier is die skakel:

Ons Jeugbediening

 

Ons jeug se sendinguitryk na FCE - Wolseley

Lees meer hiervan

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

 

 

Die weer in PE

 

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Opwindende Gebeure

 

Youth Bash

Kom geniet 'n uitstaande aand saam met ons jeug. Al die kerke se jeug word ook uitgenooi.

Pastoor Peter Vaughan

Vrydagaand 24 Februarie

19h00

 

 

 

 

Jy word spesiaal uitgenooi na twee spesiale dienste

Pastoor Peter Vaughan

Sondag 26 Februarie

09h00 en 18h30

 

 

 

Gesinsdiens

Sondagoggend 18 Maart

09h00

 

Jeans & Tekkies diens

Sondagaand 18 Maart

18h30

 

 

 

Pretdag - Kinderbediening

Saterdag 3 Maart

Laerskool

Piet Retief Sportgronde

 

   
 

 

 
 
Ondersteun ons Besighede
 
 

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

 
     
     

 

Ons Belofte

Kol. 1:9-11
“Daarom hou ons nie op nie, van die dag af dat ons dit gehoor het, om vir julle te bid en te vra dat julle vervul mag word met die kennis van Sy wil in alle wysheid en geestelike insig,

sodat julle waardiglik voor die Here mag wandel om Hom in alles te behaag en julle in elke goeie werk vrug mag dra en in kennis van God mag groei,

en met alle krag bekragtig word volgens die mag van Sy heerlikheid tot alle lydsaamheid en lankmoedigheid met blydskap.”

NUWEJAARSVOORNEMENS!

Wat is my voornemens vir 2011?

Spreuke 3

1. Laat liefde en trou my nie verlaat nie. Vers 3 en 4.

2. Vertrou die Here met jou hele hart. Vers 5 en 6.

3. Vrees die Here en wyk af van die kwaad. Vers 7 en 8.

4. Eer die Here met jou besittings. Vers 9 en 10.

5. Verag die tug van die Here nie. Vers 11 en 12.

6. Soek ywerig na wysheid en vind dit. Vers 13 - 24.

7. Moenie vrees nie. Vers 25 en 26.

8. Hou 'n weldaad nie terug nie. Doen goed vandag! Vers 27 en 28.

9. Moenie skoorsoek nie! Vers 29 en 30.

10. Moenie afgunstig wees oor ander se voorspoed nie. Vers 31 en 32.

Soek die Here se aangesig. Leef vroom voor Hom. Doen dit!

 

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player